Emil Cioran

Emil Cioran
Emil Cioran, voor 1947

Geboortenaam Emil Mihai Cioran
Gebore (1911-04-08)8 April 1911
Resinár, Oostenryk-Hongarye (nou Rășinari, Roemenië)
Oorlede 20 Junie 1995 (op 84)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Roemenië Roemenië
Vakgebied Selfmoord, nihilisme, etiek, literatuur
Beïnvloed deur Immanuel Kant, Arthur Schopenhauer, Philipp Mainländer,[1] Søren Kierkegaard, Friedrich Nietzsche, Joseph de Maistre, Martin Heidegger, Ludwig Klages, Georg Simmel, Oswald Spengler, Nae Ionescu, Lev Shestov
Invloed op Thomas Ligotti, Nick Land

Emil Mihai Cioran (Roemeens: [eˈmil t͡ʃoˈran], ; 8 April 191120 Junie 1995) was 'n Roemeense filosoof en skrywer, wat werke in beide Roemeens en Frans gepubliseer het. Sy werk is bekend vir sy deurdringende filosofiese pessimisme, en gaan dikwels oor probleme van lyding, verval en nihilisme. Onder sy bekendste werke is On the Heights of Despair (1934) en The Trouble with Being Born (1973). Cioran se eerste Franse boek, A Short History of Decay, is in 1950 aan die gesogte Rivarol-prys toegeken. Die Latynse kwartier van Parys was sy permanente woonbuurt en hy het in sy lewe in isolasie met sy vennoot, Simone Boué, geleef.

  1. Robert Wicks. Schopenhauer's 'The World as Will and Representation': A Reader's Guide. Bloomsbury Academic. p. 156. ISBN 1441104348. "Cioran was impressed especially by Mainländer".

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy